88.3

90.1

104.1

Jou Streek

Jou Frekwensie

Jou Musiek

Loading Whisper Aircraft...

Programme daagliks is propvol idees, plaaslike nuus en gebeure, internasionale brokkies asook taaltoffies, breinknopers, en vele kompetisies om luisteraars te vermaak.

 

Belange van die Streek en sakelui lê SFM na aan die hart.

"SFM Is trots vanuit die Streek, vir die STREEK" Vanaf Stilbaai – 90.1 FM hoogliggend kuslangs tot Mosselbaai, George, Knysna en hoogliggend Plettenbergbaai.  Die Klein Karoo - Oudtshoorn, Calitzdorp, de Rust, Uniondale en Langkloof omgewing op 104.1 en Ladismith op 88.3.

Beter bekend onder luisteraars as die SFM STREEK.

 

90.1 Fm Knysna tot Mosselbaai | 104.4 Fm Oudtshoorn en Langkloof | 88.3 Fm Ladismith

Geestelike Vitamines

 

"Coaching" saam Johann Lerm, elke oggend om 05:50 - 06:00.

 

Nie jou elke dag se versie nie, Johann praat jou moed in vir 'n die dag wat voort lê.

SFM Brekfis

 

Kuier saam die SFM span, en begin jou dag met 'n glimlag.  Ons deel die nuutste nuus, asook gebeure reg oor die wêreld.

SFM Middag

 

SFM deel die nuus, verkeer en môre se weer.

Amper tyd om te ontspan saam SFM.

Maandae

 

19:00 - 22:00     SFM Sport - Johann Lerm

 

 

Dinsdae tot Saterdae

 

19:00 - 22:00     Pieter Thiart

SFM "Golden Oldies"

 

SFM "Golden Oldies" Elke Sondag middag. Ons speel die bestes vanuit die 80's, 90's, en natuurlik die "naughties" 00's.

Kleinsake Segment

 

Saam Quan Engelbrecht,

 

Dit is bekostigbaar vir enige kleinsake om op SFM te adverteer.

Epos admin@sfmstreek.co.za vir navrae

Braai tyd

 

Tyd om te braai!

 

Elke Vrydag en Saterdag aand, saam met Pieter Thiart.

Braai nie?

 Toemaar daar is nog steets goeie musiek.

SFM Sport

 

Saam Johann Lerm,

 

Elke Maandag aand,

gesels Johann oor die week se sport gebeure saam met van die omgewing se grootse sport kenners

Skakel in om 19:00 Maandae.

Musiek

 

SFM bring jou net die beste in musiek, en 'n groot verskeidenheid vanuit Suid Afrika asook die res van die Wêreld.

SFM Programme

Maandae tot Vrydae

 

06:00 - 09:00     SFM Brekfis - Quan Engelbrecht

09:00 - 12:00     MarQ Roelofse

12:00 - 15:00     Enrico Arries

15:00 - 16:00     Kleinsake segment - Quan Engelbrecht

16:00 - 19:00     SFM Middag - Anton Treurnich

19:00 - 22:00     SFM bied Programme

22:00 - 06:00     Musiek

 

Saterdae

 

07:00 - 09:00    SFM Brekfis - Quan Engelbrecht

09:00 - 12:00    Gideon le Grange

12:00 - 14:00    SFM Top 30 - MarQ Roelofse

14:00 - 16:00    Enrico Arries

16:00 - 19:00    SFM Middag - Anton Treurnich

19:00 - 22:00    Pieter Thiart

22:00 - 07:00    Musiek

 

Sondae

 

07:00 - 09:00    Johann Lerm

09:00 - 12:00    Enrico Arries

12:00 - 14:00    SFM Golden Oldies

14:00 - 17:00    SFM Middag - MarQ Roelofse

17:00 - 06:00     Musiek

Gideon le Grange

Enrico Arries

Johann Lerm

MarQ Roelofse

Anton Treurnich

Quan Engelbrecht

Pieter Thiart

SFM Weekliks

SFM Programme

Die SFM Omroepers

Raak 'n Omroeper !!

Copyright © 2016 SFM (Streek FM)

Raak 'n Omroeper

Termes en Voorwaardes

Alle Regte Voorbehou

|

|

Kantoor: 0834094800

|

|

ePos: admin@sfmstreek.co.za